x
Ask our Doctors

Skin Renewal Doctors all have a broad knowledge, background and passion for aesthetic medicine. Please feel free to ask them your questions and concerns.

skin-renewal-monogram

Die span is 'n groot inspirasie!

Reviewed on 12 September 2014 by Lorraine du Plessis

Star rating icon Star rating icon Star rating icon Star rating icon Star rating icon

Die span is vir my 'n groot inspirasie in my stryd. Dit voel asof sy presies verstaan waarmee ek nou besig is. Ek voel nooit onder druk nie, maar ervaar tog wel dat haar ondersteuning my motiveer om totaal en al suksesvol uit hierdie proses te stap. Dankie julle, jy is my rots!